Use Dark Theme
bell notificationshomepageloginedit profile

Munafa ebook

Munafa ebook

Read this ebook for free! No credit card needed, absolutely nothing to pay.

Words: 29023 in 18 pages

This is an ebook sharing website. You can read the uploaded ebooks for free here. No credit cards needed, nothing to pay. If you want to own a digital copy of the ebook, or want to read offline with your favorite ebook-reader, then you can choose to buy and download the ebook.

10% popularity

Editor: E. C. Pienaar

Digters uit Suid-Afrika.

BLOEMLESING UIT DIE PO?SIE VAN DIE TWEDE AFRIKAANSE-TAALBEWEGING DEUR Dr. E. C. PIENAAR, PROFESSOR AAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH.

Vierde, vermeerderde druk.

J. H. DE BUSSY, Beperk, PRETORIA. HOLL.-AFRIK. UITGEVERS-MIJ. v/h. J. DUSSEAU & Co., KAAPSTAD 1922.

AAN DIE LESER.

Hierdie bloemlesing was aanvanklik bestem hoofsaaklik vir Nederlandse lesers, en daarom van 'n inleiding in Nederlands en 'n verklarende woordelys voorsien. As sodanig is dit sedert sy eerste verskyning in 1917 tweemaal herdruk geword.

Aangesien die bundel egter van die aanvang af in Suid-Afrika veel meer aftrek gevind het dan elders, en ons letterkundige produksie sedert die tyd sodanig toegeneem het dat die bundel in sy oorspronklike vorm geen juiste beeld meer vertoon van die teenswoordige stand van ons Afrikaanse verskuns nie, het ek dit wenselik geag om die vierde druk nie alleen te hersien en aan te vul nie, maar dit ook 'n suiwer Afrikaanse stempel te verleen. Daarom val die oorspronklike inleiding en woordverklaring hier weg, en word verder al wat Nederlands was deur Afrikaans vervang.

Sedert die tyd het daar ook van my hand 'n breedvoerige studie verskyn oor die ,,Taal en Po?sie van die Twede Afrikaanse-Taalbeweging", waarom ek dit oorbodig beskou om hier 'n nuwe inleiding by te voeg.

Hierdie vierde druk is dus meer dan 'n blote herdruk, nie alleen omdat dit 'n uitgebreider en meer oorsigtelike keuse bevat as die vorige drie nie, maar ook omdat die oorspronklike keuse hier en daar gewysig is volgens latere insigte.

Verder word bo aan iedere bladsy die naam van die bundel vermeld, waaraan die gedigte ontleen is. Die spelling is konsekwent gemoderniseer-met 'n apologie aan die digters wat nog hulle eie spelling volg!

Ek vertrou dat die bundel in sy nuwe vorm nog beter aan sy doel sal beantwoord as voorheen.


Free books android app tbrJar TBR JAR Read Free books online gutenberg


Login to follow ebook

More posts by @FreeBooks

0 Comments

Sorted by latest first Latest Oldest Best

Back to top Use Dark Theme